Thursday 31 October 2013

Human Face Video Mapping

Hierdie is 'n video waar beelde "gemap"/geprojekteer word op 'n werklike persoon se gesig. Mapping

Friday 4 October 2013

Oulike video van 'n transformer robot

Klik hier vir 'n oulike video van 'n transformer robot.

Tower defense games

TDG is baie pret maar kan baie van jou tyd opneem.  Een van die bestes vir Android wat ek gevind het is radiant defense.

Vir pc en iPhone beveel ek Kingdom rush aan.

Tuesday 1 October 2013

Choice, choices, choices......

As jy nuuskierig is oor ander bedryfstelsels is Ubuntu waarskynlik die beste plek om te begin.  Jy kan na hul live CD's gaan kyk sonder om jou rekenaar te herinstalleer.

Daar is egter 'n hele paar verskillende weergawes van Ubuntu.  Gaan kyk bietjie hier en maak jou besluit.

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/