AFDELING A: Veelvuldige
keuse- en Kortvrae (15)
AFDELING B: Stelseltegnologieë (Harde- en sagteware) (25)
AFDELING C: Kommunikasie-
en Netwerktegnologie (25)
AFDELING D: Data-
en Inligtingsbestuur (25)
Vrae oor databasisse bv. doel van 'n primary key ens.
AFDELING E: Oplossingsontwikkeling (25)
Teoretiese vrae oor programmering bv. verduidelik wat 'n
mutator is of skryf 'n algoritme in pseudokode
AFDELING F: Geïntegreerde
Scenario (ietsie van alles) (35)