Thursday 3 December 2020

Leer programmeer met Grassphopper


Gaan na die voldende webtuiste

 https://grasshopper.app/

Gebruik dan die start coding today skakel om te leer programmeer.  Gebruik jou gmail epos adres om in te teken. Grasshopper kan ook geinstalleer word op jou selfoon.  Dis 'n maklike lekker manier om te leer op jou foon.  So jy kan op die strand langs die see jou brein oefening gee.

Indien jy die kursus klaar maak kan jy 'n sertifikaat kry.


Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/