Tuesday 6 November 2018

Gr 10 en 11 Tips en tricks

Gr 10

Neem kennis dat hierdie is die werk waarop gefokus moet word.  Dit beteken nie dat daar nie vrae uit die res van die werk kan kom nie.
118-135
136-142
143
145
154-156
160-170
176
182-185
189-191
204-224
226-228
232-233
231
236-244
Ken steed jou delphi werk.
Bv. Basiese funksies soos copy, val, strtoint, random, Math Unit funksies ens.
Ook verskillende veranderlike tipes soos integer, real, boolean ens.
For, If, Case ens.

Gr 11
Klik hier, lees en sê dankie!!

Ps. 'n Afbakening is 'n guns wat ek jou doen en nie 'n reg nie. ;-)


Saturday 15 September 2018

Gr 12 Teorie

Fokus op die volgende hoofstukke.

Gr 11 Gr 12
1.1         1.1
1.2         1.2
1.3         1.3
2.1         2.2
2.2         2.3
2.3         2.4
2.4         3.2
**** 4.1
**** 4.2
**** 4.3

Dit beteken nie daar gaan nie vrae uit die ander hoofstukke kom nie. Bv. julle moet nog steeds desimaal na heksadesimaal kan doen. Ook wat is runtime, logic en sintax errors.  Meeste kom egter uit die bg.
Julle moet ook 'n naspeurtabel kan doen.  D.w.s. werk deur 'n stukkie kode en skyf die waardes van die veranderlikes neur soos wat dit verander in tabel vorm. Sien video








Friday 7 September 2018

Gr 10 Toets

Maak seker jy kan die volgende doen:


  1. Ken verskillende GUI komponente soos edit, button, bitmap button, image, panel, label ens.
  2. Skep constants en gebruik in bewerkings
  3. Skep veranderlikes
  4. Ken if, case, for, in
  5. String funksies soos copy, delete
  6. Veramelings (sets)

Thursday 6 September 2018

Gr 11 Toets

Maak seker dat jy die volgende kan doen:

  1. Voeg rekords by
  2. Delete rekords
  3. Sorteer die dbgrid
  4. Skep filters
  5. Soek 'n rekord - locate (case insensitive, partial search)
  6. Doen berekenings soos totaal en gemiddeld.
  7. Gebruik die verskillende GUI komponente vir toevoer bv. radio group button, dropbox, edit ens.

Friday 17 August 2018

Friday 10 August 2018

Next level hacking

Black Hat Researcher Shows Why Air Gaps Won't Protect Your Data http://flip.it/E3J9Vr

Sunday 3 June 2018

Gr 12 Junie Vraestel 2


AFDELING A:     Veelvuldige keuse- en Kortvrae                                   (15)
AFDELING B:    Stelseltegnologieë (Harde- en sagteware)                     (25)
AFDELING C:    Kommunikasie- en Netwerktegnologie                        (25)
AFDELING D:    Data- en Inligtingsbestuur                                             (25)
                                  Vrae oor databasisse bv. doel van 'n primary key ens.
AFDELING E:     Oplossingsontwikkeling                                                 (25)
                                   Teoretiese vrae oor programmering bv. verduidelik wat 'n 
                                   mutator is of skryf 'n algoritme in pseudokode
AFDELING F:     Geïntegreerde Scenario (ietsie van alles)                     (35)

Wednesday 25 April 2018

Toets datums

Gr 10 - 9 Mei - Afdeling 4.1 en 2.2
Gr 11 - 10 Mei - Afdeling 2.1 en 2.3
Gr 12 - 4 Mei - Afdeling 1.2, 2.2 en 3.1

Wednesday 14 March 2018

R.I.P. Stephen Hawking

17 Stephen Hawking Quotes That Will Inspire You (and Leave You Dreaming of the Stars) http://flip.it/XyqvEn

Friday 16 February 2018

Toets datums

Gr 10 : 20 Febr - Afdeling 2.1 en 4.1  (8ste vak skryf 22ste)
Gr 11 : 20 Febr - Afdeling 1.1
Gr 12 : 20 Febr - Afdeling 1.1 en 2.1

Monday 8 January 2018

Sekuriteit

Triple Meltdown: How So Many Researchers Found a 20-Year-Old Chip Flaw At the Same Time http://flip.it/RFmFaA

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/