Friday 13 September 2013

En jy het gedink alles bestaan uit protrone en neutrone?

Kyk bietjie na hierdie lys van paritikels....thingsmadethinkable

Is jy 1 dimensioneel?

Aangesien dit my blog is kan ek seker hier sê wat ek wil.  Een dimensionele mense frustreer my geweldig.  Dis nou mense wat net oor een ding kan praat.  Gewoonlik is dit rugby.  As dit nie rugby is nie kla ons oor die politiek.

Ek glo dat jy jouself kan verbeter.  Lees iets oor alles.  Selfs nou en dan goed wat jou nie interesseer nie.  Jy mag dalk tot jou verbasing agterkom dat dit jou nuuskierigheid prikkel.

Lees 'n boek.  Dis daai ding wat van papier gemaak is. ;-)  Lees 'n koerant en vind uit wat in die wêreld aangaan.  Lees verskillende kante van die saak en wees oop vir oortuiging.

As jy 'n opinie het sorg dat dit 'n ingeligte opinie is.  Feite maak dat 'n argument baie meer gewig dra.  Bevraagteken alles.  Moenie alles glo wat mense jou vertel nie maar gaan maak seker van die feite.

Volgende keer kan jy mense verbaas met jou diepte en ander dimensies.  En ja jy kan oor rugby ook praat..

Jy is gelukkig as jy so 'n meisie het.

Klik hier!

2013 se lg Nobel pryse vir vreemde wetenskap navorsing. O.o

Klik hier vir die weirdste pryse

Eye Ball |'n Beter manier om fotos te neem. ;-)

Eye Ball | MIT Technology Review

Games maak niks sin nie!

Musiek en lig kan 'n virus op jou slimfoon aktiveer O.o

Malware deur musiek?

Monday 9 September 2013

Smartwatches gaan die volgende groot ding word.  Ek sien al hoe ons horlosies moet afvat in die eksamen lokale ;-)

Kyk bietjie wat sê hulle oor die Pebble : Pebble Smartwatch

Audi R10

My volgende kar!

Gr 11 inligting

Gr 11 files

Duineveld IT blog



Die doel van hierdie blog is om alles wat ek interessant vind en belangrik is in die IT wêreld vir my IT leerders deur te gee.  Ek wil probeer om ten minste weekliks hierdie blog te update.  Die plan is om klas notas en voorbeelde wat in die klas gedoen is te plaas.

Net om dinge af te skop.  Hier is 'n link na 'n paar oulike musiek spelers vir Android.....

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/