Monday 9 September 2013

Duineveld IT blog



Die doel van hierdie blog is om alles wat ek interessant vind en belangrik is in die IT wêreld vir my IT leerders deur te gee.  Ek wil probeer om ten minste weekliks hierdie blog te update.  Die plan is om klas notas en voorbeelde wat in die klas gedoen is te plaas.

Net om dinge af te skop.  Hier is 'n link na 'n paar oulike musiek spelers vir Android.....

1 comment:

  1. Ja want ons het mos altyd kom kyk na mnr se website vir updates xD

    ReplyDelete

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/