Wednesday, 26 February 2014

Coca-Cola Social Media Guard

SQL - oefeninge vir Gr 12

Kry die notas hier
Gaan kyk na hierdie webtuiste vir ekstra oefening : Klik
  

Skerm poorte

Daar is baie verskillende skerm poorte en dit kan mens nogal deurmekaar maak as jy nie weet wat is wat nie.  Gaan hier vir 'n goeie opsomming van al die poorte.


Thursday, 20 February 2014

Facebook koop vir WhatsApp

Facebook bought WhatsApp for its global reach—except in the world’s biggest mobile market Lees verder

Friday, 14 February 2014

Toets Datums

Gr 10 IT : 19 Februarie 2014 - Module 2.1
Gr 11 IT : 26 Februarie 2014 - Module 1.1
Gr 12 IT : 18 Februarie 2014 - Module 1.1 en 2.1

Gr 12 Module 1.1
Gr 12 Module 2.1

Thursday, 6 February 2014

Gr 12 PAT en SQL

Hier is die notas en PAT klik hier
Virtual PC program is nogal pret indien jy 'n ander bedryfstelsel wil toets.  Twee van die beste verniet programme is Virtualbox en vmware

Die volgende stap is om 'n O/S af te laai om te probeer.  'n Goeie plek om te begin is DistroWatch


Saturday, 1 February 2014

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/