Tuesday, 26 February 2019
Tuesday, 12 February 2019
Gr 12 PAT Datums
Fase 1 - 2 April 2019
Fase 2 - 4 Junie 2019 Dit is in die eksamen, so beplan mooi
Fase 3 - 1 Augustus 2019
Asb geen uitstel nie.
Fase 2 - 4 Junie 2019 Dit is in die eksamen, so beplan mooi
Fase 3 - 1 Augustus 2019
Asb geen uitstel nie.
Toets datums
Gr 10 - 21 Feb 2019 - Afd 2.1
Gr 11 - 22 Feb 2019 - Afd 1.1
Gr 12 - 20 Feb 2019 - Afd 1.1 en 2.1
Gr 11 - 22 Feb 2019 - Afd 1.1
Gr 12 - 20 Feb 2019 - Afd 1.1 en 2.1
Monday, 14 January 2019
Tuesday, 6 November 2018
Gr 10 en 11 Tips en tricks
Gr 10
Neem kennis dat hierdie is die werk waarop gefokus moet word. Dit beteken nie dat daar nie vrae uit die res van die werk kan kom nie.
Ken steed jou delphi werk.
Bv. Basiese funksies soos copy, val, strtoint, random, Math Unit funksies ens.
Ook verskillende veranderlike tipes soos integer, real, boolean ens.
For, If, Case ens.
Gr 11
Klik hier, lees en sĂȘ dankie!!
Ps. 'n Afbakening is 'n guns wat ek jou doen en nie 'n reg nie. ;-)
Neem kennis dat hierdie is die werk waarop gefokus moet word. Dit beteken nie dat daar nie vrae uit die res van die werk kan kom nie.
| 118-135 |
| 136-142 |
| 143 |
| 145 |
| 154-156 |
| 160-170 |
| 176 |
| 182-185 |
| 189-191 |
| 204-224 |
| 226-228 |
| 232-233 |
| 231 |
| 236-244 |
Bv. Basiese funksies soos copy, val, strtoint, random, Math Unit funksies ens.
Ook verskillende veranderlike tipes soos integer, real, boolean ens.
For, If, Case ens.
Gr 11
Klik hier, lees en sĂȘ dankie!!
Ps. 'n Afbakening is 'n guns wat ek jou doen en nie 'n reg nie. ;-)
Friday, 26 October 2018
Wednesday, 17 October 2018
Monday, 17 September 2018
Saturday, 15 September 2018
Gr 12 Teorie
Fokus op die volgende hoofstukke.
Gr 11 Gr 12
1.1 1.1
1.2 1.2
1.3 1.3
2.1 2.2
2.2 2.3
2.3 2.4
2.4 3.2
**** 4.1
**** 4.2
**** 4.3
Dit beteken nie daar gaan nie vrae uit die ander hoofstukke kom nie. Bv. julle moet nog steeds desimaal na heksadesimaal kan doen. Ook wat is runtime, logic en sintax errors. Meeste kom egter uit die bg.
Julle moet ook 'n naspeurtabel kan doen. D.w.s. werk deur 'n stukkie kode en skyf die waardes van die veranderlikes neur soos wat dit verander in tabel vorm. Sien video

Friday, 7 September 2018
Gr 10 Toets
Maak seker jy kan die volgende doen:
- Ken verskillende GUI komponente soos edit, button, bitmap button, image, panel, label ens.
- Skep constants en gebruik in bewerkings
- Skep veranderlikes
- Ken if, case, for, in
- String funksies soos copy, delete
- Veramelings (sets)
Thursday, 6 September 2018
Gr 11 Toets
Maak seker dat jy die volgende kan doen:
- Voeg rekords by
- Delete rekords
- Sorteer die dbgrid
- Skep filters
- Soek 'n rekord - locate (case insensitive, partial search)
- Doen berekenings soos totaal en gemiddeld.
- Gebruik die verskillende GUI komponente vir toevoer bv. radio group button, dropbox, edit ens.
Subscribe to:
Posts (Atom)
Leer Java
https://www.makeuseof.com/learn-java-online/
-
http://www.careerplanet.co.za http://www.uopeople.edu/ http://www.tomsitpro.com https://www.wethinkcode.co.za/ http://www.aoy.co.za htt...