Ek glo dis baie belangrik dat 'n mens gereeld nuwe dinge leer. Verbeter jouself en ontwikkel jou vaardighede.
Hier is 'n opsomming van webtuistes waar jy aanlyn kursusse kan volg.
https://forge.medium.com/upgrade-your-mind-online-9301e5a911f4

Gaan na die voldende webtuiste
Gebruik dan die start coding today skakel om te leer programmeer. Gebruik jou gmail epos adres om in te teken. Grasshopper kan ook geinstalleer word op jou selfoon. Dis 'n maklike lekker manier om te leer op jou foon. So jy kan op die strand langs die see jou brein oefening gee.
Indien jy die kursus klaar maak kan jy 'n sertifikaat kry.
https://www.makeuseof.com/learn-java-online/