Saturday 21 December 2013

Ietsie spesiaal vir julle.

Ek sit vanoggend en speel bietjie rond met sagteware vir musiek terwyl ek na die groep Downhere luister.  Een van die liedjies The More beteken ongelooflik baie vir my. Ek het besluit om in die toekoms so nou en dan 'n liedjie met julle te deel.  Hier is die eerste een. Klik hier

Van die woorde sluit die volgende in:

And the more You show me, the more You grow me
The more Your glory becomes all there is
And the more I know You, the more I need You
The more I love You, the more You become to me

Die program wat my gehelp het is Jaangle. Dis my nuwe favourite musiek speler.  Soos altyd is my sagteware verniet en wettig. Klik hier Dis 'n ongelooflike stukkie sagteware.  Dit het verskriklik baie features.  Dit gaan haal die woorde vir jou as jy dit wil hê.  Dit laai album art vir jou af met reviews van die CD ens.

Tagscanner kan gebruik word om die liedjies se name outomaties te verander.  Kry dit hier

No comments:

Post a Comment

Leer Java

  https://www.makeuseof.com/learn-java-online/