Ek dink ek moet 'n nuwe groep begin. Cookie clicker anonymous. Hierdie game is geweldig verslawend.
Moenie hier klik nie!!
Tuesday, 24 September 2013
Wednesday, 18 September 2013
Tuesday, 17 September 2013
Gaming op Linux
Die toekoms van gaming op linux lyk goed. Steam het groot planne. Gaan kyk na die video by Klik my!
Sunday, 15 September 2013
Friday, 13 September 2013
En jy het gedink alles bestaan uit protrone en neutrone?
Kyk bietjie na hierdie lys van paritikels....thingsmadethinkable
Is jy 1 dimensioneel?
Aangesien dit my blog is kan ek seker hier sê wat ek wil. Een
dimensionele mense frustreer my geweldig. Dis nou mense wat net oor een
ding kan praat. Gewoonlik is dit rugby. As dit nie rugby is nie kla
ons oor die politiek.
Ek glo dat jy jouself kan verbeter. Lees iets oor alles. Selfs nou en dan goed wat jou nie interesseer nie. Jy mag dalk tot jou verbasing agterkom dat dit jou nuuskierigheid prikkel.
Lees 'n boek. Dis daai ding wat van papier gemaak is. ;-) Lees 'n koerant en vind uit wat in die wêreld aangaan. Lees verskillende kante van die saak en wees oop vir oortuiging.
As jy 'n opinie het sorg dat dit 'n ingeligte opinie is. Feite maak dat 'n argument baie meer gewig dra. Bevraagteken alles. Moenie alles glo wat mense jou vertel nie maar gaan maak seker van die feite.
Volgende keer kan jy mense verbaas met jou diepte en ander dimensies. En ja jy kan oor rugby ook praat..

Wednesday, 11 September 2013
Tuesday, 10 September 2013
SuperSpeed USB 3.1!!!!!
Hulle is besig om te werk aan die volgende generasie USB met 'n oordrag spoed van 10Gbps. Dit vergelyk met 'n enkel kanaal Thunderbolt. USB 3.1
Monday, 9 September 2013
Smartwatches gaan die volgende groot ding word. Ek sien al hoe ons horlosies moet afvat in die eksamen lokale ;-)
Kyk bietjie wat sê hulle oor die Pebble : Pebble Smartwatch
Kyk bietjie wat sê hulle oor die Pebble : Pebble Smartwatch
Duineveld IT blog
Die doel van
hierdie blog is om alles wat ek interessant vind en belangrik is in die IT wêreld vir my IT
leerders deur te gee. Ek wil probeer om
ten minste weekliks hierdie blog te update. Die plan is om klas notas en voorbeelde wat in die klas gedoen is te plaas.
Net om dinge af te skop. Hier is 'n link na 'n paar oulike musiek spelers vir Android.....
Subscribe to:
Posts (Atom)
Leer Java
https://www.makeuseof.com/learn-java-online/
-
http://www.careerplanet.co.za http://www.uopeople.edu/ http://www.tomsitpro.com https://www.wethinkcode.co.za/ http://www.aoy.co.za htt...