Ek sit vanoggend en speel bietjie rond met sagteware vir musiek terwyl ek na die groep Downhere luister. Een van die liedjies The More beteken ongelooflik baie vir my. Ek het besluit om in die toekoms so nou en dan 'n liedjie met julle te deel. Hier is die eerste een. Klik hier
Van die woorde sluit die volgende in:
And the more You show me, the more You grow me
The more Your glory becomes all there is
And the more I know You, the more I need You
The more I love You, the more You become to me
Die program wat my gehelp het is Jaangle. Dis my nuwe favourite musiek speler. Soos altyd is my sagteware verniet en wettig. Klik hier Dis 'n ongelooflike stukkie sagteware. Dit het verskriklik baie features. Dit gaan haal die woorde vir jou as jy dit wil hê. Dit laai album art vir jou af met reviews van die CD ens.
Tagscanner kan gebruik word om die liedjies se name outomaties te verander. Kry dit hier
Saturday, 21 December 2013
Sunday, 15 December 2013
Van ponkaarte tot Siri - 'n Opsomming van toevoer metodes deur die eeue
So 'n bietjie geskiedenis : "
While there were earlier ways of entering data into computers, such ....." Klik hier om die res te lees
The mainframe years: Punch card data input with table sized key punches
As we glide our fingers over the screens of our smartphones and tablets, or chatter to our computer instead of typing at it, it is easy to forget how far input devices have evolved since the first automated computing devices were introduced just over a century ago. After all, from the invention of the printing press in 1440 until the innovation of the paperback, and more recently the e-book, reading changed very little.While there were earlier ways of entering data into computers, such ....." Klik hier om die res te lees
Thursday, 5 December 2013
Tuesday, 19 November 2013
Sunday, 10 November 2013
Saturday, 9 November 2013
Tuesday, 5 November 2013
Wat is die verskil tussen 'n virus, malware, rootkit ens?
Hier is 'n paar goeie definisies klik hier
Sunday, 3 November 2013
Thursday, 31 October 2013
Human Face Video Mapping
Hierdie is 'n video waar beelde "gemap"/geprojekteer word op 'n werklike persoon se gesig. Mapping
Wednesday, 30 October 2013
Tuesday, 29 October 2013
Leer praat 'n ander taal.
Jy kan leer Spaans, Portugees, Frans, Duits en ander leer. http://www.duolingo.com/
Spoed lees
Een van die beste beleggings wat jy in jou eie toekoms kan maak is om te spoed lees met begrip. Kyk bietjie na hirdie website: Spreeder
Monday, 28 October 2013
Sunday, 27 October 2013
Wednesday, 23 October 2013
Monday, 21 October 2013
Saturday, 19 October 2013
Wednesday, 9 October 2013
Tuesday, 8 October 2013
Friday, 4 October 2013
Tower defense games
TDG is baie pret maar kan baie van jou tyd opneem. Een van die bestes vir Android wat ek gevind het is radiant defense.
Vir pc en iPhone beveel ek Kingdom rush aan.
Thursday, 3 October 2013
Skryf jou eie apps vir Android, iPhone, Windows Mobile ens.
Hier is 'n oulike online site om jou apps mee te skryf.
Tuesday, 1 October 2013
Choice, choices, choices......
As jy nuuskierig is oor ander bedryfstelsels is Ubuntu waarskynlik die beste plek om te begin. Jy kan na hul live CD's gaan kyk sonder om jou rekenaar te herinstalleer.
Daar is egter 'n hele paar verskillende weergawes van Ubuntu. Gaan kyk bietjie hier en maak jou besluit.
Daar is egter 'n hele paar verskillende weergawes van Ubuntu. Gaan kyk bietjie hier en maak jou besluit.
Tuesday, 24 September 2013
CCA?
Ek dink ek moet 'n nuwe groep begin. Cookie clicker anonymous. Hierdie game is geweldig verslawend.
Moenie hier klik nie!!
Moenie hier klik nie!!
Wednesday, 18 September 2013
Tuesday, 17 September 2013
Gaming op Linux
Die toekoms van gaming op linux lyk goed. Steam het groot planne. Gaan kyk na die video by Klik my!
Sunday, 15 September 2013
Friday, 13 September 2013
En jy het gedink alles bestaan uit protrone en neutrone?
Kyk bietjie na hierdie lys van paritikels....thingsmadethinkable
Is jy 1 dimensioneel?
Aangesien dit my blog is kan ek seker hier sê wat ek wil. Een
dimensionele mense frustreer my geweldig. Dis nou mense wat net oor een
ding kan praat. Gewoonlik is dit rugby. As dit nie rugby is nie kla
ons oor die politiek.
Ek glo dat jy jouself kan verbeter. Lees iets oor alles. Selfs nou en dan goed wat jou nie interesseer nie. Jy mag dalk tot jou verbasing agterkom dat dit jou nuuskierigheid prikkel.
Lees 'n boek. Dis daai ding wat van papier gemaak is. ;-) Lees 'n koerant en vind uit wat in die wêreld aangaan. Lees verskillende kante van die saak en wees oop vir oortuiging.
As jy 'n opinie het sorg dat dit 'n ingeligte opinie is. Feite maak dat 'n argument baie meer gewig dra. Bevraagteken alles. Moenie alles glo wat mense jou vertel nie maar gaan maak seker van die feite.
Volgende keer kan jy mense verbaas met jou diepte en ander dimensies. En ja jy kan oor rugby ook praat..
Ek glo dat jy jouself kan verbeter. Lees iets oor alles. Selfs nou en dan goed wat jou nie interesseer nie. Jy mag dalk tot jou verbasing agterkom dat dit jou nuuskierigheid prikkel.
Lees 'n boek. Dis daai ding wat van papier gemaak is. ;-) Lees 'n koerant en vind uit wat in die wêreld aangaan. Lees verskillende kante van die saak en wees oop vir oortuiging.
As jy 'n opinie het sorg dat dit 'n ingeligte opinie is. Feite maak dat 'n argument baie meer gewig dra. Bevraagteken alles. Moenie alles glo wat mense jou vertel nie maar gaan maak seker van die feite.
Volgende keer kan jy mense verbaas met jou diepte en ander dimensies. En ja jy kan oor rugby ook praat..
Wednesday, 11 September 2013
Tuesday, 10 September 2013
SuperSpeed USB 3.1!!!!!
Hulle is besig om te werk aan die volgende generasie USB met 'n oordrag spoed van 10Gbps. Dit vergelyk met 'n enkel kanaal Thunderbolt. USB 3.1
Monday, 9 September 2013
Smartwatches gaan die volgende groot ding word. Ek sien al hoe ons horlosies moet afvat in die eksamen lokale ;-)
Kyk bietjie wat sê hulle oor die Pebble : Pebble Smartwatch
Kyk bietjie wat sê hulle oor die Pebble : Pebble Smartwatch
Duineveld IT blog
Die doel van
hierdie blog is om alles wat ek interessant vind en belangrik is in die IT wêreld vir my IT
leerders deur te gee. Ek wil probeer om
ten minste weekliks hierdie blog te update. Die plan is om klas notas en voorbeelde wat in die klas gedoen is te plaas.
Net om dinge af te skop. Hier is 'n link na 'n paar oulike musiek spelers vir Android.....
Subscribe to:
Posts (Atom)
Leer Java
https://www.makeuseof.com/learn-java-online/
-
http://www.careerplanet.co.za http://www.uopeople.edu/ http://www.tomsitpro.com https://www.wethinkcode.co.za/ http://www.aoy.co.za htt...